Mary Hopkin

Mary Hopkin
Hopkin tydens die
Eurovision sing-kompetisie, 1970
Agtergrondinligting
Gebore03 Mei 1950 (1950-05-03)[1]
Pontardawe, Wallis, Verenigde Koninkryk
GenresFolkmusiek
Beroep(e)Sanger-liedjieskrywer
Instrumente
  • Stem, kitaar
Jare aktief1968–teenswoordig
Etikette
  • Apple Records
  • Mary Hopkin Music
Assosiasies
  • Paul McCartney
  • Tony Visconti
  • David Bowie
  • Ralph McTell
  • Benny Gallagher
Webwerfmaryhopkin.com

Mary Hopkin (gebore op 3 Mei 1950), op sommige opnames bekend as Mary Visconti (vanweë haar huwelik met Tony Visconti) is 'n Walliese sangeres wat veral bekend is om haar enkelsnit treffer uit 1968 getiteld "Those Were the Days". Sy was een van die eerste kunstenaars om aan te sluit by the Beatles se Apple Records plate-etiket.

  1. "Mary Hopkin Music". Maryhopkin.com. Besoek op 19 Augustus 2015.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy